Sunday 14 May 2023

Jou gunsteling blom

Tulpe:

Ek is 'n bedagsame, selfversekerde persoon. Ek weet wie ek is, maar gee nie om om nuwe dele van myself te verken na gelang van my bui nie.  Ek is die persoon om na te gaan wanneer iemand goeie raad nodig het. Ekverbind maklik met ander en is soet en vrygewig met diegene vir wie ek omgee.

Stuur vir my jou gunteling blom wat jy van hou en ek stuur wat dit oor jou se.

Kom ons kyk of dit dan reg is.



No comments:

Post a Comment