Wednesday 24 March 2021

I'm not ashamed

 Het julle al die movie gekyk?


Wat doen ons jongmense vandag , wat doen ons. Staan ons vir wat reg is of volg ons maar die bondel.

Leef ons so ons geloof uit dat almal weet Jesus is in jou hart?  Staan jy so uit dat jy getuig.

Dit is amper paasnaweek, sien ons dit net as nog 'n naweek wat ons net kan rus, of gaan ons dink aan wat die prys was om ons van ewige verderf te red.

Vandag sou dit net so maklik gewees het om Jesus te verraai.  Maak jou hart oop en leef voluit vir Jesus sonder om skaam te wees vir wie en wat Hy is in jou lewe.





No comments:

Post a Comment