Thursday 25 March 2021

Feite oor myself

 More ek deel so paar feite oor myself.

Ek is 'n kind van God.

Ek is baie lief vir my man en my kinders

Ek hou nie van stadige mense wat voor my ry nie.

Ek is mal oor chocolates.

Ek hou van enige vakansie.

Ek stel baie hoe verwagtings op myself en my kinders.

Ek is lojaal teenoor my vriende.

Ek hou van Vrydae die meeste.

My Gunsteling kleur is Groen. Nie dat my persoonlikheid enigsins by die kleur pas nie.

Ek hou van Reality Shows en Movies.

Op Vakansie is my enigste tyd wat ek kan sit en boek lees, love it.

Ek is mal oor spoed. 

Jy kan enige tyd jou feite met my deel deur vir my 'n email te stuur.

jvn@afrihost.co.za






No comments:

Post a Comment