Monday 29 March 2021

Drie lesse wat my kinders moet leer

 Les 1

Jy is 'n kind van God. Hy het jou gemaak wie jy is en jy is spesiaal. Daar is niemand anders soos jy nie. Jy is Uniek. Jy het jou eie talente van Hom ontvang om te geniet en te benut.  Leef vir Hom en wees dankbaar.

Les 2

Moet nooit die groep volg nie bly 'n individueel. Moet nie knak onder groepsdruk nie.  Laat jou stem hoor en wees 'n voorbeeld en 'n leier nie 'n volger nie.

Les 3

Gee altyd jou beste.  Wees trots op jouself en jou werk. Streef om altyd liefde te wys vir ander as om aan jouself te dink. Doen aan ander wat jy aan jouself wil gedoen he.





No comments:

Post a Comment