Tuesday 30 March 2021

Wat ek graag wil verander

 As daar een ding is wat ek kan verander is dit om meer geduld te he.

Ek praat te gou en luister veels te min.  Ek is oorhaastig in alles en tyd hardloop altyd te vinnig vir my.

32 Verse in die Bybel net oor geduld.

Darem het Hy geduld met my want ek sou al lankal op gegee het.  

Werk jy te stadig raak ek ongeduldig, ry jy te stadig kook my bloed.  Jaag, Jaag, 

Dit is hoekom ek vakansies geniet daar jaag niks my nie en kan ek darem so bietjie aan my geduld werk.

Geniet jou dag en werk aan iets wat jy wil vernader.










No comments:

Post a Comment