Thursday 2 September 2021

Lojaliteit

 Is jy 'n persoon wat lojaal is? 'n Mens kan altyd op jou staat maak jy is altyd daar vir ander.

In slegte en goeie tyd bly jy lojaal aan jou geloof. 

Al is jy soms self swak put jy krag uit God se woord.

Bly lojaal in jou geloof en maak God se woord jou eie.  Wees daar om vir ander te help en staan vas maak nie saak wat om jou gebeur nie.



No comments:

Post a Comment