Sunday 5 September 2021

Getroude lewe

Dit is om jou lewe te deel met iemand wat jy heeltemal kan vertrou.

Daar is uitdagings vandag om die huwelik te breuk. Die nuwe generasie kyk anders na 'n huwelik.

Wat leer jy vir jou kinders oor die huwelik?  

Dit is harde werk om jou huwelik staande te hou teen die storms van hierdie wereld.  Maar dit is nie onmoontlik nie. Jy kan jou lewensmaat vertrou in God se hande en weet dat Hy die beste weet vir altwee van julle.

Vertrou God en vertrou jou lewensmaat en bly getrou in julle huwelik.



No comments:

Post a Comment