Wednesday 1 September 2021

Wat maak jou gelukkig?

 God!!

Hy is die een wat jou kan red nie die wereld nie.

Hy is die een wat jou liefhet maak nie saak hoe erg jy gefaal het nie.

Hy is die een wat vir jou sorg, al lyk dinge onmoontlik.

Hy is die een wat al sy beloftes hou, hy kan nie jok nie.

Hy is die een wat dieselfde is gister vandag en more. Jy kan Hom vertrou met al jou toekoms.

Hy is die een wat troos, as dinge nie wil uit werk nie.

Bly in Hom!!









No comments:

Post a Comment