Monday 22 March 2021

Jou Seeninge

 God luister na ons gebede en gee vir ons wat ons graag wil he.

Ons is gelukkig as ons, ons krag by Hom soek.

Hou aan bid totdat jy die oorwinning behaal. Moet nie moedeloos word nie, God is met jou.




No comments:

Post a Comment