Thursday, 18 March 2021

"IF" what does it means

 Matt. 17:20, Jesus said:


“IF you have faith as a grain of mustard seed, (THEN) you may say to this mountain, “Remove from here to over there; and it shall remove; and nothing shall be impossible unto you.”

As is verbrande hout, het my ouma altyd gese.  If you have faith, what if it is small. Wat as jou geloof net te moeilik is.  My kinders vra altyd as ma drie wense het wat sal dit wees.

Vandag sal ek dit antwoord. Dat ek die toekoms kan sien.  

Waarom dan vertroue he as jy die toekoms kan sien.  Leer om hom te vertrou maklike woorde totdat jy dit prakties moet doen.  Beloftes is vol daarvan. Moet nie bang wees nie. 

Wat AS dit nou moeilik is om dit te doen. "AS" 'n klein woordjie, maar kan baie vrees veroorsaak.

My Redeemer is Faithful and true, He will never leave me. So Hy sal die AS wegvat en 'n Vertrou in jou hart sit wat Alle verstand te bowe gaan.



No comments:

Post a Comment