Monday 9 January 2023

Goeie gewoontes

Dink voortdurend hoe ons saam met God kan werk om mekaar te help om in karakter te groei om soos Jesus te wees.

Dit is een goeie gewoonte om aan te leer die jaar om meer soos Jesus te wees.

Oefen:

Nie net om jou fisies liggaam die jaar meer te oefen nie, maar so ook jou Geeslike te oefen om meer tyd die jaar met God te spandeer. Dit is al klaar die 10de dag van die nuwe jaar en het jy genoeg tyd aan God gegee.

Praat Positief:

Praat goeie woorde van jouself en van ander. Wees bedag op wat jy se vir ander oor jou gesin oor jouself.

Spreek woorde van lewe.

Wees vriendelik, glimlag meer en lag meer. Stap meer in die natuur en laat die son op jou skyn.






No comments:

Post a Comment