Tuesday 10 January 2023

Moet nie uitstel nie.

As daar nuwe uitdagins op jou pad kom moet nie dit uitstel nie,pak dit aan en maak dit klaar.

Kies vriende wat jou help om ding nou te doen en nie vriende wat ook uitstel om dinge te doen nie.

As 'n nuwe skepping moet jy elke dag daarop konsentreer om jou nuwe lewe te beskerm.

Doen vandag wat jy moet doen en jy sal rustig kan gaan slaap.



No comments:

Post a Comment