Neem haar shopping. Jy het belangrike lesse om haar daar te leer om nie onnodig te spandeer nie. Om mooi te lyk maar sonder om bankrot te wees.
Dogters kyk op na hulle Pa. Wees die beste rolmodel wat hulle ken. Sodat as hulle 'n man wil he dan weet hulle watter kwaliteite belangrik is.
Wees die nr. 1 in haar lewe en sy sal leer om God haar nr. 1 te plaas.
Jy is haar bodyguard. Beskerm haar hart.
Pa wees lief vir jou dogter.
No comments:
Post a Comment