Tuesday 20 April 2021

Hoe om jou lewe sinvol te maak?

 Leef gesond. Nie net om reg te eet nie, en die regte oefening te doen nie. Leef gesond deur liefde uit te deel.  

Liefde is nie net 'n woord nie, Liefde moet "Real" wees. Liefde = tyd.

Wanneer laas het jy by elk van jou kinders stil gesit en tyd aan hulle gegee.

Wanneer laas het jy net tyd aan jou man gegee.

Tyd net aan jouself.

Leef gesond met jou gedagtes, wat in jou gedagtes aangaan bepaal jou lewe.  Dink positief, los al die negatiewe gedagtes.

Neem hierdie vakansie en leef gesond maak tyd vir jou medemens en jou gesin





No comments:

Post a Comment