Tuesday 2 March 2021

Jou Gesin

 Wie sy humeur in toom hou, ken die regte lewenstyl. Jou gesin is jou rykdom. Waardeer hulle moet nie te gou kwaad word vir hulle nie. 

Lewe eenvoudig, gesels met jou kinders. Geld kan nie alles vir hulle koop nie. Kinders soek jou tyd jou geselskap jou omgee.

Die waarde van 'n gesin kan net gemeet word hoe gelukkig julle met mekaar is en tyd wat julle as gesin saam spandeer.

Pas jou gesin dus op. Geld sal jy altyd he. Dit kan nie dieselfde gese word van jou gesin nie.

Wys jou liefde vandag vir hulle op 'n spesiale manier.





No comments:

Post a Comment