Monday 1 March 2021

Jou Bucket list

Is daar dinge wat jy wil doen, as jy die geld het, of die tyd het of wil probeer op jou aftrede, of wil doen op jou volgende vakansie.

Of soos ek, ek sou baie graag die volgende gedoen het as ek nie bang was vir hoogtes nie of net nie so bang was nie in general.

Ziplining

Exploring a cave

Skydiving

Swim with sharks

Whitewater rafting

Deel met my jou 5 lys van dinge wat jy graag wil doen.




No comments:

Post a Comment