Monday 15 February 2021

Jou belofte vir vandag

 Jy sal van al jou swaarkry kan vergeet.  Is dit nie 'n goeie belofte nie.  Iets wat ons kan aan vashou.

Dit is 'n goeie idee om God te prys vir wat Hy al gedoen het. God sal jou spesiaal bystaan waar jy nou is. 

Die Here is altyd goed vir jou. 

Moenie nou moedeloos word nie. Moenie twyfel nie. Vertrou net op God. Loof Hom al kry jy baie swaar. Dit is Hy wat my uit my swaarkry red. Ek sal weer vir Hom 'n loflied sing.

Moet nie moeg word om te bid nie.



No comments:

Post a Comment