Wednesday 4 November 2020

Leef Vreesloos

U sal hoor as ek soggens vroeg met U praat. Soggens sal ek my hart oopmaak en wag op U antwoord. Niemand kan sonder U goedheid leef nie. U pas almal op wat by U kom wegkruip. Ek geniet die lewe saam met U. Ek is gelukkig met wat ek bereik. Moet nie net vir jouself leef vandag nie. Gryp die lewe aan en leef voluit. Vreesloos in sy genade.



No comments:

Post a Comment