Sunday 1 November 2020

God sal jou help verstaan

God sal jou help verstaan waar jy verkeerd gedoen het. Luister na God se antwoorde in sy Woord. Dit is God se Gees wat jou verstandig maak. Die Here soek tussen mense na iemand wat die verstand het om na Hom te soek en te doen wat Hy vra. Dis net 'n baie dom mens wat kan dink dat God nie daar is nie. Sy optrede wys dit. Hy doen dinge waarvan God niks hou nie. Lieg en bedrieg is sy voorliefde. Alles wat hy doen is sleg. Wat U dink en beplan, is te groot vir mense om te verstaan. Leer my nou om te doen wat U se. Leer my om die volle rykdom van U voorskrifte goed te verstaan. Ek wil heeltyd daaroor dink. Jy sal weet hoe om wys en gelukkig te leef.



No comments:

Post a Comment