Monday 6 March 2023

'n Lied vir vandag

 Alles wat U doen is goed

U is God

U is God Alleen

Betroubare God

U het die laaste woord

U is die Heerser van my Hart 

Begin en die einde

U Leef Binne-in my

U is die eienaar van my lewe



No comments:

Post a Comment