Tuesday 21 February 2023

Wees dankbaar

 'n Miljoen tale

Sal nooit genoeg wees nie

Om alles te vertel wat U gedoen het

Met alles binne

My eie siel

Ek sê dankie Jesus

U het my geseën

Meer as waarvan ek gedroom het

U was so goed

Meer as wat ek kan verduidelik



No comments:

Post a Comment