Om Dankbaar te wees!!!
Wat jy vandag het is geleen en seeninge van bo aan jou. So wees dankbaar al is dit min en word jy dalk geseen met baie.
Hoeveel keer se ons dankie. Ons is geneig om net te vra en vergeet om dankie te se vir wat ons het.
Sing en wees bly want jy het baie om voor dankbaar te wees.
No comments:
Post a Comment