Wednesday 27 October 2021

Goeie vriende

“Moeilik om sulke sterk herinneringe met die beste mense te vergeet.”

Maak goeie herinneringe met jou vriende. Stap saam met hulle op 'n pad waar jy luister en as dit nodig is gee raad. 

Lag saam en bid vir jou vriende.  Vriende is daar om jou te bemoedig en te versterk. Wees altyd daar vir jou vriende, begin vandag om herinneringe te bou.



No comments:

Post a Comment