Tuesday 21 September 2021

Jy is Uniek

 Daar is net een soos jy!  Party van jou vriende sal dankbaar daarvoor wees. Ander sal dalk se daar moet meer soos jy wees.

'n Tweeling het nie eers dieselfde uniekheid nie. 

Koester jou uniekheid wat dit ook al mag wees, moet nie verander om by mense in te pas of soos hulle te wil wees nie.

Vier jou menswees vandag en wees bly hoe God jou geskape het.




No comments:

Post a Comment