Straal liefde uit na ander en wees lief vir jouself. Vergewe ander en werk aan jou verhoudings.
Wees dankbaar vandag as jy gesond is. Sorg vir jou liggaam en doen elke dag oefening. Maak gesonde keuses vandag in jou lewe.
Leef vandag voluit met 'n glimlag. Alles wat jy vandag doen, doen dit met entoesiasme. Wees vreugdevol vandag. Sien die mooi in die lewe raak.
No comments:
Post a Comment