Sunday 7 February 2021

Watter geskenk wil jy graag he?

 Die grootste geskenk wat jy iemand kan gee is respek.  Praat met ander met liefde en sagte woorde.

Om iets kleins te ontvang soos 'n drukkie of soentjie kan daardie persoon so beter laat voel.

As jy iets belowe het doen dit dan. 

Ontvang die goeie uit God se hand, elke dag is daar 'n verrassing vir jou.



No comments:

Post a Comment