Wednesday 3 February 2021

Kyk na die positiewe

 Dink aan al die groot wonderwerke wat die Here gedoen het. Onthou Sy magtige dade, hoe Hy mense in nood uit gered het.

Moet nooit vergeet hoe goed die Here vir jou is nie. Loof Hom vandag.

Moet nie net vas steek by die verlede nie. Leef vir vandag en leef voluit.



No comments:

Post a Comment