Sunday 21 February 2021

God is aan my kant

 God wat my red, help my asseblief wanneer ek by U hulp kom vra! U sorg altyd vir my. U het in di verlede uitkoms gegee. In 'n krisis het U 'n sagte hart. Wees asseblief goed vir my. Luister na my gebed.

Beskerm my, O God, want ek kom kruip by U weg. U pas my op. 

Dan sien ek vir alles kans. Ek sal 'n hele bende storm loop. Niks sal my kan keer nie. Ek spring oor 'n muur.



No comments:

Post a Comment