Wednesday 25 November 2020

Hoe belangrik is die natuur?

Verbind jou met die natuur


Ons lewe is besig en ons gedagtes is nog besiger. Selfs  al bring jy tyd in die natuur deur, kan jou  gedagtes nog steeds oorgeneem word deur onbenullighede. As jy nie 'n duidelike bedoeling het om in te skakel nie, gee jy jou krag weg om die natuur om jou te geniet en in te neem wat jy nodig het om jou battery te herlaai.

Ontspan en neem waar


Neem jou omgewing in. Let op klein besonderhede en die groter lê van die land. Sien, hoor, ruik en voel, en laat jouself toe om dit te geniet.

Luister vandag nie na al die geraas om jou nie of al die kla nie. Nee luister na die natuur geluide om jou die Voels wat sing.

Kyk vandag nie na al die verkeer of jou probleme nie, kyk na die sonsopkoms na 'n blom. Sien raak hoe wonderlik die lewe is.

Voel vandag met jou hart, gee rerig om vir ander. Doen iets vir hulle. 




No comments:

Post a Comment