Thursday 20 July 2023

Mag jou gebede berge versit

Bid en moet nooit op gee of moedeloos word nie. 

Mag berge beweeg wanneer jy bid. Mag mense verander as gevolg van jou liefde. En mag die atmosfeer verander as gevolg van die werklike teenwoordigheid van God in jou lewe. Hierdie dinge is moontlik wanneer jy in Christus is omdat Christus in jou is.

1 Johannes 5:4 (NLV) ~ Want elke kind van God oorwin hierdie bose wêreld, en ons behaal hierdie oorwinning deur ons geloof.

Raak ontslae van jou vorige leefstyl. Dink anders en tree anders op. Jy is 'n nuwe mens en jou dade moet dit wys.



No comments:

Post a Comment