Wednesday 12 July 2023

God beweeg jou berge.

 Give praise to the Lord today!

In alles wat Hy doen. Ons is die hele dag in die stryd met die vyand, Hou jou gedagtes dan gerig op die dinge wat daar Bo is. Sodat jy wakker kan wees vir die aanvalle.

Niks is vir Hom te moeilik nie. Mag God self jou hart wakker maak om Hom te vertrou soos jy nog nooit tevore gedoen het nie. Berge is op die punt om te beweeg.




No comments:

Post a Comment