Tuesday 27 June 2023

God se goedheid

 O Smaak en sien dat die Here goed is; gelukkig is die man wat op Hom vertrou.

U is goed en doen goed; leer my U insettinge.

Terwyl ek oor U beloftes peins, dink ek, hoe kon ek ooit voor U kom en iets vra? Maar Uverlustig U in my vra.U geniet dit om my te ken en met my te praat. U is so goed vir my, God.

Hy was daar vir jou, meer as wat jy ooit sal weet. Maak nie saak watter situasie jy vanoggend in die gesig staar nie, God is die beste Persoon om dit ook te hanteer. Daar is geen sekerder bron van bevryding of seën as Hy nie, want Hy is heeltyd goed.



No comments:

Post a Comment