Sunday 12 March 2023

Wat jou bekommer, bemeester jou

 Vertrou God en jou bekommernis lyk nie meer so groot nie.

Met meer geld het jy meer probleme. Raak afhanklik van God en dat Hy gee soos jy nodig het.

Wees lief vir die mense wat vir jou omgee. Wees self die vriend wat vir ander gee.

Bekommernis is 'n dun stroom van vrees wat deur die verstand drup. As dit aangemoedig word, sny dit 'n kanaal waarin alle ander gedagtes gedreineer word. 

Moenie te veel oor die toekoms bekommer nie. Wat bedoel is om te wees, sal wees.



No comments:

Post a Comment