Wednesday 8 February 2023

Wysheid vir vandag

 Net so hoog as wat ek bereik kan ek groei, net so ver as wat ek soek kan ek gaan, net so diep as wat ek kyk kan ek sien, net soveel as wat ek droom kan ek wees.

Moenie vandag seëninge gaan soek nie... wees die seëninge vir ander en die seëninge sal jou vind!




No comments:

Post a Comment