Sunday, 5 February 2023

Jou bekommernis

 Ons tob en ons maak planne op ons eie as dit kom by ons stres vlakke.

God se bring jou laste na Hom toe en Hy sal vir jou rus gee.

Voel jy angstig dan gaan sit by Sy voete en luister na sy stem.

Gaan doen iets vir iemand anders en jy sal agterkom jy het nog baie om voor dankbaar te wees.

Bid oor die saak en wag dan geduldig vir God se antwoord.

Lag meer en vertrou op God



No comments:

Post a Comment