Sunday 19 February 2023

Begin 'n goeie tradisie vandag

 Begin vandag om eendag in die week dalk soos 'n maandag saam as gesin te eet. Of om die tafel of buite soos 'n piekniek. Maak tyd vir mekaar en reconnect.

Tyd gaan so vinnig verby en as jy weer sien is dit wat belangrik was het jy gemis om tyd voor te maak.

Vandag word vir jou gegee om die beste te maak van vandag. Doen jou beste en gee jou beste vir die wat naaste aan jou is. Jou Gesin.



No comments:

Post a Comment