Sunday 19 September 2021

Wees bietjie laf

 Vandag het ek vir jou 'n dare!!!


Dit is 'n kort week en ons kan dalk so bietjie uit hak die week.

Jou uitdaging is om een van jou voor tande swart in te kleur.  Kom ons kyk hoe is mense se uitdrukkings as jy glimlag met een swart tand.

As dit vir jou te extreem is doen maar een van die volgende op die doen lysie:




No comments:

Post a Comment