Monday 9 November 2020

Hou moed

 'n Blymoedige mens kan alles oorleef. Ons moet ophou om so kleingelowig te wees! Hy sal sorg dat julle genoeg het om aan te trek. Wees dan sterk en dapper en vol geloofsvertroue. Moenie bang wees nie. Die Here trek voor jou uit. Hy sal jou nie in die steek laat nie. Jy is nie alleen nie. Die Here is saam met jou. Die Here is by jou, jy hoef nie bekommerd te wees nie. Hy sal jou help. Hy sal jou sterk maak. Ons het geen rede om moed op te gee nie. Ons kan vasbyt want God is by ons.



No comments:

Post a Comment